Ras – die nuwe alibi vir Afrikanerhaat

Leopold Scholtz lewer ‘n pleidooi dat taalstryders vir ‘n Afrikaanse Stellenbosch nie met “die teerkwas van apartheid” bygekom moet word nie. Nietemin is dit presies wat hy – en Dawie – doen deur te beweer dat ek “terughunker na apartheid”.…