Ferdi Greyling van Beeld verwys neerhalend na ‘n “volksplakkerskamp” as die moontlike aanskyn van ‘n toekomstige volkstaat. Al wat Ferdi hoef te doen, is om na gebiede met Afrikanermeerderhede te kyk: Pretoria, groot dele van die Oos- en Wesrand, die …
Tag Archives: Zimbabwe
Whites under a sword
I attended the gathering at the Vegkop battlefield site for about two hours and plead guilty to warning the people there that SA is getting so unstable that organised genocide on the scale of Rwanda is a possibility not to …
Nestlé en korporatiewe sinisme
Die nuus dat die Switserse voedselreus, Nestlé, in Zimbabwe melk aankoop van ‘n voorheen blanke plaas wat deur mev. Grace Mugabe afgevat is, laat ‘n mens in jou sjokolade verstik. Ook lyk dit asof Switsers tans hul bes doen om …
Blanke ‘gesindheid’ is irrelevant – vir Harald Pakendorf
Dis vir my interessant hoe die hele utopie rondom veelrassige en multikulturele demokrasie (ek noem dit: demonokrasie) besig is om uit te rafel. Al die Britte en Amerikaners se propagandiste wat ons wou oortuig dat ‘n stelsel wat nêrens in …
Harald Pakendorf ontken die werklikheid
In vandag se Rapport meen Harald Pakendorf dat die land ‘n “gesprek oor ras” nodig het, want sien, blankes en Afrikaners word mos toenemend soos vreemdelinge in die land behandel. Soos Pakendorf dit stel, Hlope, Malema en ander wil hê …
Jan-Jansalie Joubert ondersteun ‘grondhervorming’
Jan-Jansalie Joubert van Rapport raak al weer ‘n aantal wyshede kwyt wat ons arme boere moet oorreed om benewens hul stryd om voort te bestaan nog die ANC se grondbeleid vir hom moet help deurvoer, anders gaan hulle dalk gezim …